Successfully reported
+24

The Garden Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 58 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Garden Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir tot 6 mense in die historiese dorpie Swellendam.

Die eenheid het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. 'n Slaapbank is ook in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, yskas, mikrogolfoond, 'n ontbyttoonbank asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het 'n pooltafel, 'n TV met DStv, 'n kaggel en WiFi. Daar is ook 'n swartbordmuur vir kinders om kreatief te wees.

Die eenheid maak oop op 'n privaat braai-area onder die bome, en parkeerplek is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek. Dit is 'n veilige en stil woonbuurt met asemrowende uitsigte oor die Langeberge.

Die sentrale ligging van die kompleks bied toegang tot restaurante, winkels en kroeë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Reze R
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker! Het baie lekker gebly! Alles was daar wat ons benodig het. Dankie!
Sep 2025
Colin B
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy and comfortable. Lovely friendly host. Cottage extremely well equipped for self-catering.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tiaan W
Gesin met klein kinders
5.0
Praktiese uitleg, goed ingerig en skoon, DStv en WiFi was 'n nice ekstra! Ons het baie lekker gebly in hierdie cottage, meer as genoeg slaapplek, die ...
Sien meer
Aug 2025
Oddette G
Besigheidsreis
5.0
Will definitely book again. Beautiful and peaceful and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Kobus G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangenaam. Sal definitief aanbeveel. Goed ingerig. Al die nodige toerusting.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 58 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 58 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5af9d52a1ef2f3e6ffa1267589c2a58743fe347f7941bcbfe7ed16c0d469898523e300ba8e48106c1b3aca07becbe095832d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 116 5 1 5 58 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -34.01385 20.45661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang