Successfully reported
+11

The Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Union Avenue, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Garden Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Villiersdorp. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle op hul besoek aan hierdie dorp is.

Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel, sitplek en 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af en daar is 'n koffiewinkel op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cherylynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 Union Avenue, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Union Avenue, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e0afb50588372d2487f3b73a34083b5a5732e55ec972a092e7569a57b7983833c462bcb87482ab76630471534e4da8aa4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 17 Union Avenue Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.9906268 19.2919497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang