The Garden Venue Hotel
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 308 Boundary Road, Northriding, Randburg, 2169, Gauteng
- Vanaf R2 776 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Garden Venue Hotel is in die hartjie van North Riding. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketpro Dome en die hotel is dus die ideale basis vir iemand wat ekspo's wil bywoon.
Gaste kan kies tussen die "deluxe"- of standaardkamers met 'n keuse tussen 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Alle kamers is en suite en gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamers beskikbaar.
Die hotel is in 'n pragtige tuin van 3 hektaar geleë en bied talle ontvangskamers, konferensielokale en seremoniekamers wat unieke venues bied vir verskillende geleenthede. Daar is plek vir 12 tot 450 gaste per geleentheid.
Die ligging van die hotel is ideaal vir toeriste. Dit is naby die Leeupark en 'n goeie keuse vir diegene wat van Lanseria af reis, met 'n lughawependeldiens wat op versoek beskikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Timothy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 308 Boundary Road, Northriding, Randburg, 2169, Gauteng
- Gaste dink The Garden Venue Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 308 Boundary Road, Northriding, Randburg, 2169, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang