The Guest House Pongola
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Guest House Pongola is in 'n pragtige tropiese tuin aan die buitewyke van die Pongola-dorpie geleë. Die gastehuis is net 2 paaie van die N2 af, wat dit baie maklik maak om op te spoor.
Die Gastehuis Pongola beskik oor 10 slaapkamers, elk met en suite-badkamers. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe in en kamers word daagliks skoongemaak.
Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir motors en bote. Die gastehuis bied 'n swembad en 'n speelarea vir kinders.
Etes word bedien in die eetkamer of op die patio wat oor die swembadarea uitkyk. Ontbyt en aandete is opsioneel, maar word sterk aanbeveel. Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Die Gastehuis Pongola word deur die week deur sakelui besoek en vakansiegangers oor die naweek; gebruik gewoonlik hierdie bestemming as die perfekte oornagplek op pad na Mosambiek of Sodwanabaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 123 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Guest House Pongola het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang