Successfully reported

The Gate Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annamarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolute rustige plesier en wonderlike ervaring. Dit was 'n absolute plesier. Charl was baie behulpsaam en het ons goed ingelig oor alles wat ons moes weet. Die gastehuis self is pragtig, baie netjies, gerieflik en goed toegerus vir koue aande. Die ligging is ideaal: rustige toevlugsoord teen die berge met lieflike staproetes, en tog binne loopafstand van die middedorp en winkeltjies. Parkering is veilig langs die kamers wat 'n groot pluspunt is. Ons het ons verblyf ten volle geniet en sal beslis weer bespreek. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker en rustig. Was baie lekker. Baie rustig en baie netjies. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie waarde vir geld. Netjiese blyplek. Baie lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

3 dae lang naweek. Netjies, gerieflik en smaakvol. Naby dorp en staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag
4.8
Jul 2025

Sal beslis aanbeveel en ons sal weer by The Gate bly. Ons het lekker gebly. Dit was bitter koud en die gasheer het moeite gedoen vir ons. Dankie vir die koffie, melk en beskuit. Ligging is teen die berg so 'n deursigtige stoepie om die uitsig te waardeer sal baie meer waardeer word as die huidige pilare. Dankie vir die gasvryheid. Wonderlike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Pleasant enough. Clean and comfortable. It was only a short stay but comfortable enough. I dislike instant coffee, so a plunger or a Nespresso machine would be better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Relaxed, pleasant guest house, can recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxlinda N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Het heerlik gebly. Oulike plekkie toegerus met al die nodige! Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gustav M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig en mooi. Baie lekker gebly en mooi ligging in Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Heerlike verblyf, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed32555ca67aa5682226e20a4b94398d89a124fcc244499785afb4646a80ad3f68ad0a1866631a20cbc4e9a7f82cd5107441?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 2 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.515425288961 28.417185882209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang