Successfully reported

The Gem

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Werner K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Hi The Gem, mooi, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi E
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Afrikaner wat haar land ontdek. Perfek vir my trippie. Bekostigbaar, gerieflik naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Twee nagte oorgeslaap terwyl ons die Oos-Transvaal verken het. Baie goeie ligging en veilige parkering. Die kamer was baie gerieflik, skoon en baie ruim. Die boonste twee kamers deel 'n kombuis en eetkamer, asook 'n stoep wat na buite uitloop. Ons kan The Gem beslis aanbeveel. Gina was baie behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susarah Maryna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

The Gem is baie gerieflik ingerig, met alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton H
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Friendly, clean and modern. A pleasant experience. Excellent! Clean, well appointed and friendly staff. Atrocious roads and directions a bit vague. Otherwise, a pleasant experience - would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Goed, dankie. Geen probleem met verblyf nie, maar rigtingaanwysers is egter 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande M
Kort verblyf Gesin met tieners
1.6
Jul 2025

Koud en geraas. Ek sal glad nie aanbeveel nie aangesien dit nie geskik is vir 2 stelle gaste nie en dit is presies wat daar gebeur. Daar is gaste op die boonste verdieping en gaste op die onderste verdieping. Mens hoor elke liewe geluid van die gaste bo jou en as hulle nog 2 am in die nag stoele rond sleep, is slaap nie moontlik nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marihette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 874/16 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83c9fa5b10f3861bd6ebb543b1a42996d5e43eb4dcd254103e91f85d1f1e12a20d052e2aa1016586372198f4d9200e221693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 874/16 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.924182639099 30.84283656516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang