Successfully reported

Elgin Valley Inn

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-mari P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker! Heerlik in die swembadkamer. Lekker gebly en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieschen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig, sentraal, romanties, pragtig. The Getaway is die perfekte bestemming. Die ligging is ideaal om alles in Elgin te geniet. Martha het ons so warm verwelkom en Melissa was wonderlike gasvryheid. Dit voel of mens by jou familie se vakansiehuis aangekom het. Dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelleey W
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2025

Fine for a quick stopover. It was fine for a one night stayover, but it was tired and needed TLC. Beds were comfortable. The outside amenities hadn't been cleaned - the bath and the Kolkol. The toilet seat in bedroom 2 was no longer attached to the toilet in any way. The carpet in the passage was filthy and grubby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle B
1 nag
2.8
Sep 2025

Aaklig. Dit is basies 'n kuierplek vir groepe vriende wat wil partytjie hou en laat aand kuier. Ek het daar aangekom toe sê die bestuurder dat gisteraand se groep mense het in elke kamer gerook en die plek in 'n baie slegte toestand gelaat. Dit was als ok, tot ek die aand laat by die gastehuis aankom, reg om te gaan slaap. Toe is daar weer 'n groep wat kuier en harde musiek luister. Hulle het deure toe geklap en hard gepraat en geraas reg deur die nag. Ek kon niks slaap nie en het ook onveilig gevoel. Sal nooit weer daar wil oornag nie, jammer.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dianne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Everything in the room was spotless. We enjoyed our stay very much. Martha was a lovely host and kind enough to upgrade us to the room with the cold pool at no extra cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable, convenient, superb value. Perfect for wedding weekend accommodation or short stays! The host and staff are exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinashe T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent service. We had a great time, the place is so beautiful we fell in love with the place. Great service from the staff and owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenea D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons gaan beslis weer terug, ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly en sal vir Getaway aanbeveel aan ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Oudebrug Road, Elgin, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb35e9afca732dda4c8391728c4fa2012d8a248eb927c25cfe83f3566742f0719856cddde5786284ecdd65edcfab485be112c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 99 Oudebrug Road Elgin 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.157820472206 19.031195495176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang