Successfully reported
+17

The Glad's Ellipse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
  • Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Glad's Ellipse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Waterfall City se elite gemengdegebruik-gebied tussen Sandton en Pretoria. Dit is 'n ideale opsie vir 'n herlewende wegbreek.

Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tweesitplek-eettafel. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en komplimentêre WiFi.

Deur die skuifdeure sal jy 'n balkon vind wat die perfekte plek is om 'n oggendkoffie te geniet terwyl jy die uitsigte geniet. Gaste word voorsien van veilige kelderparkeerplek. Geriewe op die perseel sluit 'n welstandsentrum in met 'n binnenshuise gimnasium, stoomstort, sauna en boetiek-spa. Die kompleks is gerieflik geleë net 'n entjie van die Mall of Africa af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 955
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 955
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea05b0353111ee360eb80be86ea49071c33c86cc1c1d134d441f0f3dc6d2992882a3e471bb9fc5e0295ec82f2ee66c85181a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2) Karkloof Crescent Midrand 2066 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.014962153887 28.103377194829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang