Successfully reported
+25

The Glen Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Upper Mountain Road, Golden Hill, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Glen Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorp in die Herderberg-streek Die eiendom word deur bloekombome omring en bied gaste oorgenoeg privaatheid in 'n rustige area.

Die eenslaapkamer-kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, asook ingeboude kaste en die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak, toilet, en daar is ook 'n ingeboude kas.

Die leefarea is oopplan en het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n platskerm-TV teen die muur.

Buite is daar 'n onderdak-kuierarea langs die huis, 'n braai-area en 'n piekniektafel. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustigheid tussen al die woeligheid om jou. Baie netjies en modern, volledig toegerus. Baie privaat en stil. Die uitsig oor die bome en berge ...
Sien meer
Aug 2025
Annatjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie! Ons het heerlik gebly, dankie. Alles was skoon en netjies. Sal definitief weer by Glen Cottage wil bly.
Nov 2024
Kobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Type 44 Upper Mountain on Google Maps for easy navigation, #41 is opposite #44. Regtig 'n goeie keuse.
Nov 2024
Monique S
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful stay. Beautiful view outside the cottage and a peaceful environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Charlene V
Saam met lewensmaat
5.0
The most spectacular place with an amazing view and Gerda is phenomenal. This was amazing! Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 41 Upper Mountain Road, Golden Hill, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Glen Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Upper Mountain Road, Golden Hill, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc65594db4b6265bb55a6a0fa3800ad259909c6e30b63f7a9b9bdc76d704d4da005f2668ba80b431b117e11c79dfda6770b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 41 Upper Mountain Road Golden Hill 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.06489547079 18.864548746033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang