Successfully reported
+11

The Glen Apartment D20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Chilworth Road, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Glen D20 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat in die gesogte area van Kampsbaai geleë is. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor Lions Head en die see en is naby die strand en alle geriewe, wat dit die perfekte ligging maak vir 'n strandwegbreek.

Dié ateljee met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed en 2 kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, en die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke. Gaste het toegang tot 'n TV en gratis WiFi-toegang.

’n Battery en omskakelaar is geïnstalleer vir beurtkrag. Dit gee krag aan die ligte, WiFi, TV en 'n paar bykomende proppe.

Gaste kan die swembad op die perseel geniet of 'n wandeling maak in die Glen Forest Natuurreservaat, wat vrede en rustigheid bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat die swembad oor die wintertydperk gesluit kan wees vir onderhoud.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chelsea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Chilworth Road, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Glen Apartment D20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Chilworth Road, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51b70d5eee8816d024cc136123abe7a19f0f42ac92ceda294dd93b2085d8bfde8f609b94fab92d7eae81fc809eb49639779?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 10 Chilworth Road Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.946555850302 18.380855126984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang