Successfully reported

The Golden Grape

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adolfo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Small gem. Excellent, easy check-in and check-out, clean room, very good breakfast. Secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Alles was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties verblyf. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Lizette en haar span is uitstekend. Van aankoms tot met vertrek was alles net perfek. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons kan The Golden Grape hoogs aanbeveel. Kamer is toegerus met alles wat jy benodig. Die heerlikste ontbyt word bedien en 'n groot bonus, jou motor het veilige parkeering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike, netjiese verblyf wat ons egte Namakwalandse hartlikheid ontvang het. Heerlik geslaap in 'n lekker verwarmde bed terwyl dit ysig buite was. Netheid en higiëne was uitstekend. Aangename en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren E
1 nag
5.0
Jan 2025

Just perfect. Very comfortable beds, friendly and accommodating host, love all the little extra items provided (water in fridge, a few bathroom toiletries, chocolate, milk, etc.) and the dip in the pool was wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
The Golden Grape
Lauren It was great having you here, an absolute pleasure. Thank you for your beautiful review, much appreciated. Kind regards Lizette

Ian D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Great place to stay while in the Lutzville area! The Golden Grape is a great place with a wonderful host. The breakfast was great, and there is an option to add lunch and dinner if you give them prior warning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Our stay at The Golden Grape was amazing. We had a warm welcome at The Golden Grape. The owners were very friendly and we felt welcome. Such a beautiful and peaceful place to stay. Lizette and her husband are really 2 amazing people. Thank you for everything you did for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Les H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pleasant in every way. Pleasant in every way. Hot water bottles would be appreciated. Also, a grab rail in the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susannah E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, netjiese gastehuis! Ons het heerlik gebly. Dis is 'n stil, skoon en netjiese gastehuis met die vriendelikste gasvrou en personeel, baie hulpvaardig. Sal beslis weer daar wil bly en ook aanbeveel vir mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Vriendelik ontvang. Gerieflike kamer. Heerlike ontbyt. Gerieflike kamer. Heerlike ontbyt. Lekker saam gesels met die nuwe eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Palomino Way, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7938d477457cb9b14dd2befac57cbb99a620a28cc1e401a9761715403b2c8d2b1cceb54a919504eb4a61a20702dcd63f8335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 5 Palomino Way Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.555166666667 18.348972222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang