Successfully reported
+9

The Golden Grape

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Palomino Way, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Golden Grape bied gerieflike gastehuisverblyf in die klein dorpie Lutzville, naby die Lutzville-wingerde en 'n 9-putjie-gholfbaan. Die dorpie Lutzville is tussen Vredendal en die kusdorpie Strandfontein geleë, en word meestal deur wynplase omring. Die Olifantsrivier loop naby.

Alle kamers het en suite-badkamers en is toegerus met lugversorging, TV's met DStv, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en haardroërs. Gaste is welkom om van die braaigeriewe en die swembad gebruik te maak vir daardie warm somersdae. Die gastehuis word op 95% sonkrag bedryf.

Daar is winkels, 'n vulstasie en OTM's naby die gastehuis. Gaste kan ook die Kaapse Blomroete en die Olifantsrivier-wynlandgoedere besoek, asook die klein dorpie Doringbaai wat 35 km weg is. Die Golden Grape is 'n ideale oornagplek vir diegene wat tussen Kaapstad en Namibië reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adolfo C
Saam met lewensmaat
5.0
Small gem. Excellent, easy check-in and check-out, clean room, very good breakfast. Secure parking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Willie M
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Alles was uitstekend.
Aug 2025
Simone V
Saam met vriende
5.0
Fantasties verblyf. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Lizette en haar span is uitstekend. Van aankoms tot met vertrek was alles net perfek. Baie danki...
Sien meer
Aug 2025
Zanette S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, netjiese verblyf wat ons egte Namakwalandse hartlikheid ontvang het. Heerlik geslaap in 'n lekker verwarmde bed terwyl dit ysig buite was. N...
Sien meer
Aug 2025
Lauren E
5.0
Just perfect. Very comfortable beds, friendly and accommodating host, love all the little extra items provided (water in fridge, a few ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 5 Palomino Way, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Golden Grape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Palomino Way, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7938d477457cb9b14dd2befac57cbb99a620a28cc1e401a9761715403b2c8d2b1cceb54a919504eb4a61a20702dcd63f8335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 5 Palomino Way Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.555166666667 18.348972222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang