The Goose Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Idube Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Goose Guesthouse is geleë in Dullstoom, Mpumalanga, naby die hoofpad en ander geriewe.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, waarvan 2 met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die hoofslaapkamer bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, wasmasjien, tuimeldroër, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, gereedskap, 'n yskas-vrieskas en 'n ontbyt-eiland wat in die sitkamer vloei, wat ingerig is met gemaklike sitplek, 'n TV, WiFi en 'n kaggel. Die sitkamer verbind met 'n braaikamer met 'n groot eetkamertafel wat uitloop op 'n patio met 'n uitsig oor die bos.
Dullstroom bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede om te besoek, soos staproetes, vlieghengel, Birds of Prey Centre, Highland Gate Gholf, Dimitov Kunsgalery, of jy kan eenvoudig die plaaslike kookkuns en kultuur by die verskillende restaurante wat die dorp bied, geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 203
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 Idube Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Idube Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang