Successfully reported

The Grace

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Clara A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Dis 'n ware tuiste. The Grace is baie puik toegerus met enigiets wat jy benodig, sterk WiFi, uitstekende kommunikasie van die gasvrou, lieflike ligging, veilig, stil, skoon, mooi en dis 'n sagte landing na 'n dag op die pad. Sal The Grace graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulandi L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustige en stil omgewing, netjies en skoon, sentraal geleë. Ek sal The Grace aanbeveel vir enige iemand. Dit is 'n veilige en lekker kompleks en die hele area is ongelooflik mooi. Die huisie was perfek en het alles wat ons nodig gehad het. Daar was selfs kinderboeke en blokkies vir my jonger kind om mee te speel. Die tuin is ook lekker om te sit en kuier. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Koffie, suiker en tee was ook daar om te gebruik in groot houers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tutti G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ruim, gerieflik en veilig met 'n lekker tuintjie. Ons het sommer baie lekker gebly in The Grace. Alles is keurig en goed beplan. Ons kon lekker stap na ons kinders wat in 'n ander gastehuis in dieselfde sekuriteitswoonbuurt ingeboek was. Sal vir seker weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Skoon, gerieflik en heerlik. Ons verblyf was heerlik en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Baie lekker gebly by The Grace en dit is ook baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Dit was heerlik. "Home away from home" ons sal definitief terug wees. Baie dankie. Ons verblyf was uitstekend. Baie netjies en skoon plek. Alles wat jy nodig het en nog meer was beskikbaar gewees. Al ons nodige kodes en adres was vroegtydig vir ons gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stals K
1 nag
5.0
Apr 2024

Lekke man lekke! Die verblyf was 100%. Ek het geen klagtes nie. Ek sal definitief weer van The Grace gebruikmaak. Baie dankie vir 'n puik plekkie! Ons het net nie koekies gekry nie. Hahahahahaha!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-lize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Serene getaway in the middle of a busy city. A beautiful place to stay, where you can easily rest in the peaceful environment with all the city life in close proximity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ons het ons verblyf by The Grace geniet. Die plek is gerieflik en baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Joani Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 775 Waparand Road, Unit 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ea60dc33392ac3620fb900643201466041d08171fe13bf81b323ff74ec6a31abb2ebeda76d2e7b5ef3fb0c9248531f9a94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 775 Waparand Road Unit 20 Marulani Lodge 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.773815 28.329992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang