Successfully reported

The Grange 8

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Zaakirah K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Awesome. Absolutely great accommodation, great value for money, clean, comfy, amazing view of the ocean, will definitely revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustige familie vakansie loop afstand van die strand. Pragtige see uitsig. Perfek vir 'n klein gesin. Die uitsig en afstand na die strand is wat The Grange 8 'n gem maak. Baie modern en netjies. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker voorstel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
The Grange 8
Baie dankie vir die terugvoer. Die eenheid is goed gelee tussen die strand en winkels. Alles is loopafstand van mekaar.

Maria V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great. Ja, dankie, neem asb kennis dat die skottelgoedwasser nie werk nie. Dit sal great wees as die handdoeke elke tweede dag geruil kan word, gegewe die weer wat ons daardie week gehad het. Daar is nie genoeg plek om handdoeke te laat droogword nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
The Grange 8
Baie dankie vir die terugvoer. Jammer oor die ongerief van die skottelgoedwasser. Ons ruil net linne elke 7 dae.

Jannette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Sou bitter graag weer daar wou bly! Kannie beter! Oppi see! Fantastiese uitsig! Goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
The Grange 8
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer gou te akkommodeer.

Melany C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Fantastiese uitsig en ligging. Ons het regtig baie lekker gebly. Hier en daar is daar klein onderhoudsprobleme, wat aandag kan kry, maar andersins 'n baie lekker blyplek en het gesorg vir 'n heerlike vakansie vir ons gesin. Die admin was sleg, en ek moes by 'n vorige bespreking by die akkommodasie gaan kyk om uit te vind wat die kode van die hekkie is, ens. So meer inligting voor die tyd sou baie gehelp het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
The Grange 8
Baie dankie vir die terugvoer, Melany. Daar was voor julle aankoms 'n WhatsApp-boodskap op jou foon gestuur met al die 'admin'-besonderhede soos die hekkie se kode, die WiFi-wagwoorde, die nodige telefoonnommers van die agente daar op. Jy het net nodig gehad om dit te lees.

Jp V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2024

Goed maar het beter verwag. Die woonstel is perfek. Behalwe die matte stink erg na muf, die tweede slaapkamer se enkelbed se een poot is gebreek. Die stoep se stoele is bietjie erg geroes al.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 576

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4aa2409ddee54d47a84886fb01eb3c16f623f9a915a3ec3bb53c1e33dc737007493d07e6c2bfd7868912cdeed355dda9f61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 92 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.535451448256 31.222401489369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang