Successfully reported
+32

The Grange 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Grange 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is voor Granny Pool-strand geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié woonstel op die derde verdieping het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank. Vir gastevermaak is 'n slim-TV met Netflix beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n ruim patio met buitesitplek en 'n draagbare gasbraai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad binne die kompleks en veilige parkeerplek op die perseel word gebied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Zaakirah K
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Absolutely great accommodation, great value for money, clean, comfy, amazing view of the ocean, will definitely revisit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Roelof S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige familie vakansie loop afstand van die strand. Pragtige see uitsig. Perfek vir 'n klein gesin. Die uitsig en afstand na die strand is wat The G...
Sien meer
Aug 2025
Maria V
Gesin met tieners
5.0
Great. Ja, dankie, neem asb kennis dat die skottelgoedwasser nie werk nie. Dit sal great wees as die handdoeke elke tweede dag geruil kan word, gegewe...
Sien meer
Jan 2025
Jannette V
Saam met lewensmaat
4.6
Sou bitter graag weer daar wou bly! Kannie beter! Oppi see! Fantastiese uitsig! Goeie diens.
Des 2024
Melany C
Gesin met klein kinders
4.0
Fantastiese uitsig en ligging. Ons het regtig baie lekker gebly. Hier en daar is daar klein onderhoudsprobleme, wat aandag kan kry, maar andersins 'n ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 576

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Grange 8 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4aa2409ddee54d47a84886fb01eb3c16f623f9a915a3ec3bb53c1e33dc737007493d07e6c2bfd7868912cdeed355dda9f61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 92 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.535451448256 31.222401489369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang