The Grange 8
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Grange 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is voor Granny Pool-strand geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.
Dié woonstel op die derde verdieping het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank. Vir gastevermaak is 'n slim-TV met Netflix beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n ruim patio met buitesitplek en 'n draagbare gasbraai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad binne die kompleks en veilige parkeerplek op die perseel word gebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 576
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Grange 8 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang