The Great Escape
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 m from the M9, The Great Escape, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Great Escape is 'n veilige selfsorg-houtkothuis by die see, geleë op die rand van die Maitlands Natuurreservaat in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die perfekte wegbreek vir natuurliefhebbers en diegene wat asemrowende uitsigte en die strelende geluid van die see geniet.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n bad. Die slaapkamers lei na 'n ruim leefarea wat 'n sitkamer, eetarea en oopplan-kombuis insluit.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n eetarea met 'n tafel vir ses. Die sitkamer het 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Netflix. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n houtdek aan die agterkant met buitemeubels en uitsigte oor die natuurlike omgewing, terwyl die voorkant na 'n houtdek met braaigeriewe en asemrowende see-uitsigte lei.
Veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 70 m from the M9, The Great Escape, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Great Escape het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 m from the M9, The Great Escape, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang