Successfully reported

The Green Acorn Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Ian K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Pragtige plek met vriendelike diens. Vreeslik lekker gebly. Eenheid baie netjies met alles wat nodig is. Werkers baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Pragtige kamer. Ons was saam vriende gewees, en het ongelooflik lekker gekuier. Sandra was baie vriendelik en behulp saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
The Green Acorn Guest House
Valerie, dit was so 'n groot plesier om julle hier te hê. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop julle kom gou weer kuier in die Oos-Vrystaat!

Chirissa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Gemaklik en lekker. Stil area. Dit is 'n fantastiese gastehuis. Vriendelike diens, kamer is baie netjies en mooi binne. Ontbyt is eerste klas. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Violet S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2025

It was comfortable and warm. Clean, tidy and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carol C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Interesting overnight stay. We booked the Ivy room, but were upgraded to Sandstone, which was a lovely spacious room. The decor was very interesting. The host was friendly and accommodating. We arrived in the wet, agitated after having travelled on one of the worst roads in South Africa - the R26 between Hobhouse and Ladybrand. There was no milk in our room, but the host organised a jug of fresh milk, so we could have a very much needed cup of tea. The only niggle was the parking; there seemed to be insufficient parking for the guests. We were parked in when we wanted to leave in the morning, but one of the staff helped us by tracking down the owners of the cars so they could move their cars and we could leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
The Green Acorn Guest House
I'm so glad you enjoyed your stay. I'm so sorry about the parking incident. We have already created extra parking space - parking was definitely a problem when we were very busy. We hope we see you get again!

Pieter N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Oase in die woestyn. Ons host het ons op haar hande gedra - beide aandete en ontbyt was heerlik. 'n Juweel in 'n verslete dorpie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Enrita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker en ook baie lekker geëet!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Koert V
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Goed genoeg vir 'n oornag met voorwaardes natuurlik. By aankoms het die yskas nie gewerk nie, dus uiteraard het alles in die koelersak koue verloor. Probeer op Nuwejaarsdag 'n sak ys opspoor - geen kans! Die stort kort beslis 'n groot skrop. Stof op die yskas of rakke kon mens sien was onlangs afgevee, want die ander helfte buite meeste se bereik was nog daar. Die hek se slot kon nie oop sluit nie en blykbaar sou die hek 22:00 toe gestoot gewees het. Ek het dit om 01:00 die oggend gedoen. Die pilaar waaraan die hek vas was, was so los ek kon dit met my vinger uittrek.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Joanita S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Aanbevele oornag stop op pad na Lesotho. Die gastehuis is baie goed geleë wat dit maklik maak om die dorp te voet te verken. Dit was skoon en netjies en hul beroemde ontbyt was beslis die moeite werd. Die personeel was almal baie vriendelik, behulpsaam en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65df44d8ffe27e29fe8a0c727f7f95c8b78e587681b4053f558fc9244c809e534251a0e3cd1b9d2adbf7b7a19e373848ccf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 7 Fontein Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.8696993 27.8726535
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang