Successfully reported

Two Bedroom Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chas A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Lovely and clean and neat. Enjoyed our stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra H
1 nag
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Baie gerieflik. Was net oornagpunt terug huis na dogter se Comrades. Gasheer was baie tegemoetkomend toe ons nie die inkloktyd kon maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon E
1 nag
5.0
Des 2024

Skoon en netjies waar jy in rus en vrede kan oornag. Skoon en netjiese plekkie in die middel van Howick.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Rustig. Baie lekker, winkel is baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liza M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

'n Lekker huisie in 'n stil woonbuurt wat jou tuis laat voel. Die huise het alles wat jy moontlik nodig sal kry. Ons het net vir die aand oorgeslaap, maar sal beslis weer by The Green Lantern tuis gaan. Daniel het ons vriendelik verwelkom en dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Wonderlik. Alles was 10/10. Wonderlike verblyf, baie netjies, skoon, veilig, privaat, stil, stylvol. En daar is 'n koffie plunger (altyd 'n goeie teken). Sal glad nie omgee om langer te kon bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzani L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Tranquil, quaint, and restful. Just what we needed. We thoroughly enjoyed the indoor and outdoor space at The Green Lantern, and old space with a modern twist. Our little boy enjoyed playing in the large yard. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Friendly host, unit spotless, situated near shops in Howick. Solar, gas geyser and gas stove made the stay very pleasant during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Vriendelike ontvangs. Uitstekend klein huisie gekry en veilig gevoel. Geen kragonderbrekings a.g.v. sonkrag. Skoon! Alles is daar wat jy nodig het en dis net regtig 'n pragtige plekkie! Krismisbed gegooi met my drie seuns en kon fietse gemaklik was en lekker braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Wonderful stay. Thank you. Everything was above our expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Fraser Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c5088c762008d33068ca4d93229da57a3affe7ca57765557cab3cce9062c86f771faaff1962435a2d4dd02f28005c25daab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 36 Fraser Street Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.479579525414 30.220222202334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang