Two Bedroom Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Fraser Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Two Bedroom Cottage bied veilige selfsorgeenhede op die eienaar se lowerryke perseel in Howick. Die verblyf het die ideale ligging net 'n paar minute se ry vanaf winkels en kroeë.
Two Bedroom Cottage beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n koningingrootte-bed het en die ander een het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-sitarea het 'n groot bank, 'n TV met DStv-kanale en lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar.
Gaste kan op buitemeubels ontspan en daar is braaigeriewe. Die Two Bedroom Cottage is die ideale toevlugsoord vir gesinne en vriende wat op soek is na ontspanne verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 36 Fraser Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Two Bedroom Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Fraser Street, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang