Successfully reported

The Green Olive Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Abraham E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gemoedrus vir parkering en oorbly. Veilig, skoon en netheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond Mhlongo M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

All was good. My stay was good; the place is clean and easy to find on the map.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fedile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Perfect for couples. It was nice and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herholdt J
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Groot ruim kamer, met goeie TV, WiFi en badkamer. Lekker verblyf in die buitewyke van Bethlehem op die pad na Clarens en baie naby 'n mall. Groot ruim, metjies kamers, met deure wat oopmaak in 'n binnehof. Goed ontvang. Lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Het net een aand oornag. Alles was skoon en netjies. Het lekker gebly. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner V
Kort verblyf
3.0
Feb 2024

Sal nie weer hier bespreek nie, en sal dit vir niemand aanbeveel nie. Die gaste hier is baie raserig tot in die vroeë oggendure. Nie 'n rustige plek om te ontspan en rus nie. Geen ontbyt, terwyl hulle adverteer dat ontbyt verskaf kan word. Kamers is lig in die nag a.g.v. ligte wat deur die nag brand.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andre August D
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2024

Sal nie weer daar bly nie. Algemene indruk is goed. Die kamer was skoon en netjies. Eerstens adverteer hulle ontbyt, maar dit was nie beskikbaar nie. 'n Koopbewys van R150 kan verkry word vir ontbyt, wat regtig nie goedkoop is nie. Die badhanddoek was uitgerafel aan die kante en nie op standaard nie. Die parkering is nie voldoende vir die kamers nie. Die hoofpad veroorsaak aansienlike geraas reg deur die nag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Skoon en netjies. Die aansig het ons bietjie gepla, maar die kamers was skoon, lekker geruik en netjies. Parkering is egter bietjie van 'n probleem, maar verder geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Muddassir
The Green Olive Guesthouse
Hi, thank you for staying at The Green Olive. We do hope to see you again very soon.

Johan V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

Gemaklik. Ons het gemaklik gebly. Dankie. Ligte bly aan gedurende loadshedding.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Muddassir
The Green Olive Guesthouse
Dankie dat jy by die Green Olive gebly het. Ons hoop jy het gemaklik gebly en ons sien daarna uit om jou binnekort weer te ontmoet.

Lana M
1 nag
3.8
Mrt 2023

Lekker plekkie vir 'n oornag. Parkering is bietjie sleg, maar res van die plekkie is nie sleg nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Muddassir
The Green Olive Guesthouse
Dankie dat jy by The Green Olive gebly het. Ons sal probeer om die parkeer probleem reg te stel. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Muddassir Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kroon Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540187bbbc99b230220d7e7cdb76cd5541be3ee4c079d9b0c9a45906219808c2daac126868bb8bf4a2a0fa9acfaa5a2f0a82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 6 Kroon Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.2399 28.32913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang