The Green Olive Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Kroon Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Green Olive Guesthouse bied luukse en ruim verblyf in Panorama, Bethlehem in die Vrystaat. Die gastehuis is net 400 m vanaf die Dihlabeng Winkelsentrum, en die Staatshospitaal en MediClinic is albei net 1,2 km weg. Die skilderagtige dorpie Clarens is net 15 minute se ry weg.
Elke gastekamer het lugversorging en beskik oor 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese ketel en 'n platskerm-TV met DStv.
Gratis WiFi is beskikbaar en gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Muddassir Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Kroon Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink The Green Olive Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Kroon Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang