The Green Olive Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Kroon Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Green Olive Guesthouse bied luukse, ruim verblyf in Panorama in die Vrystaatse dorpie Bethlehem. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Dihlabeg-winkelsentrum en 1,2 km vanaf die Staatshospitaal en die MediClinic. Green Olive is sowat 15 minute se ry vanaf die skilderagtige dorpie Clarens.
Elke gastekamer het lugversorging en beskik oor 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n platskerm-TV met DStv.
Gratis WiFi en privaat parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Muddassir Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Kroon Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink The Green Olive Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Kroon Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang