Successfully reported
+23

The Green Roof Escape

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Eastern Glen, Winkelspruit, Kingsburgh, 2194, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Green Roof Escape is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Winkelspruit.

Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Die slaapkamers lei na die kompleks se tuin. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Die kinders kan by die speelarea baljaar. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

The Green Roof Escape bied die ideale kusvakansie wat naby die oewer, plaaslike winkels en besienswaardighede geleë is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Busisiwe M
Saam met vriende
5.0
Enjoyed every moment. Very beautiful and convenient place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Michael P
Gesin met tieners
5.0
Beautiful apartment right on the beach. Perfect location right on the beach - could hear the waves crashing in the evenings. The apartm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sodashni M
Gesin met tieners
5.0
Very clean and neat. Walking distance to the beach. Beautiful place and a peaceful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Shahina K
Gesin met tieners
5.0
Money well spent and it is a beautiful and very clean accommodation. Our family had a lovely, relaxing weekend away. The place is exact...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Umsha G
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Excellent service and child-friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kiegen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Eastern Glen, Winkelspruit, Kingsburgh, 2194, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Green Roof Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Eastern Glen, Winkelspruit, Kingsburgh, 2194, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bfc06c3f8c84a1da1f5b7bbf570476349ce7b1ab3207a97b81bc6eca3fdaa501e4801cb8f33b27505a8cb3355b0e0e63692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 1 Eastern Glen Winkelspruit 2194 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.106789016144 30.855513244844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang