Successfully reported

The Greens Guest House Welgemoed

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Penny L
1 nag
5.0
Okt 2025

Perfect for the day. Beautiful views, easy walks around the golf course, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic! It was awesome. . Very warm and beautiful place. The host and staff were very friendly and accommodating. Beautiful views in a quiet, safe and clean suburb. Next time we go there we will definitely extend our stay and spend more time there. The food smelled good. Next time we'll make sure we include meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker akkommodasie met 'n pragtige uitsig. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons versoeke te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica D
1 nag
5.0
Jun 2025

Lovely stay! The host was friendly, the views were beautiful, and secure private. Lovely stay! The host was friendly, the views were beautiful, and the amenities were excellent. Safe, secure, and convenient parking. The overall atmosphere was peaceful and relaxing. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bach
The Greens Guest House Welgemoed
Wonderful friendly guest and most welcome to come again!

Pierre D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gemaklik / Gerieflik / Bekostigbaar / Sommer net lekker. Werklik waarde vir geld! Ruim, netjies, skoon. Dankie vir die klein ekstras soos melk, beskuit en lekkergoed! Uitstekende ligging en die mooiste uitsig oor die golfbaan. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bach
The Greens Guest House Welgemoed
Baie dankie vir u besoek, u was baie aangename gaste en sien uit na u volgende besoek. Baie dankie!

Igna M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Vyf ster verblyf. Pragtige, goed ingerigte plekkie. Uitkyk oor die stad is lieflik. Vriendelike gasheer - dankie vir die pragtige proteas in die kamer, Bach! Sal enige tyd weer daar oorbly indien ons weer in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
1 nag
5.0
Sep 2024

Dankie vir die gasvryheid. Ons het so lekker gebly en die ontbyt was uitstekend. Het baie lekker gebly. Kamer was ruim en netjies. Uitsig was prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bach
The Greens Guest House Welgemoed
Dit was baie aangenaam om julle te ontvang, kom gerus weer!

Fanie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Baie mooi, gerieflik en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bach
The Greens Guest House Welgemoed
Baie dankie, kom gerus weer!

Michelle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Fantastic, the views are breathtaking, people are great! The stay was truly delightful. Bach, our host, was incredibly courteous. Eden, the assistant, was exceptionally helpful and friendly, and his breakfasts were outstanding. The view from the accommodation is simply breathtaking. For fellow business travellers, I would suggest requesting a room with a desk. Besides that minor detail, I would rate the experience five stars across the board.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bach
The Greens Guest House Welgemoed
Baie dankie, ons probeer net ons beste, word waardeer!

Loraine C
1 nag
5.0
Jan 2024

Een aand oorbly in Welgemoed. Gerieflike verblyf met lieflike uitsig oor die golfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bach Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Van Jaarsveld, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da6b7a8b2bf51ddc0d8d78c9ba4c97662fdd49afb6155b5a4eb79f9f5d4e048573a29898d2b0178afb7ac77fdf9c84317fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Van Jaarsveld Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.871695627851 18.609641349668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang