The Grey's Inn
Beskrywing
Elke kamer het 2 driekwartbeddens en ’n en suite-badkamer, asook ’n platskerm-TV, yskassie en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n aparte ingang na elke kamer via ’n onderdakstoep met buitesitplek en ’n klein tuintjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete kan teen ekstra koste bestel word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 jaar en ouer betaal die volledige tarief.
Laat aankoms:
Indien jy laat opdaag en die hek vir veiligheid gesluit is, bel die nommer op die hek sodat iemand kan kom oopmaak en jou na jou kamer kan wys.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer met 'n aparte ingang het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n klein tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Aandete kan teen ekstra koste bestel word.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 jaar en ouer betaal die volledige tarief.
Laat aankoms:
Indien jy laat opdaag en die hek vir veiligheid gesluit is, bel die nommer op die hek sodat iemand kan kom oopmaak en jou na jou kamer kan wys.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 20 Butana Jele Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang