Successfully reported

The Guineafowl

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elizabeth K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Blyplek skoon en netjies. Alles wat jy nodig het en meer. Blyplek was super netjies. Gasheer was baie behulpsaam. Alles wat ons nodig gehad het en meer was daar. Ons het baie lekker gebly en sal aanbeveel aan enige persoon wat blyplek in daardie omgewing soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Awesome. Dit was heerlik om daar te bly. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
The Guineafowl
More Lida Dankie, waardeer jou mooi woorde omtrent julle verblyf by Die Guineafowl woonstel. Ook vir julle wat die woonstel so netjies gelaat het na julle vertrek het. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete Die Guineafowl span

Maria C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Perfekte wegbreek. Baie lekker gebly. Gasvry en vriendelik. Alles wat jy nodig het en meer, ons het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xanthe L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Calm. Stay was comfortable, clean and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, stil en veilig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies. Baie lekker gebly, sal weer graag daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Clean, neat, safe and friendly helpful host. A beautiful and spacious home from home. Ettiene is very friendly and helpful. A lovely private and safe space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seef C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Asemrowend en baie sentraal geleë. Rustige, veilige verblyf in 'n baie vriendelike omgewing. Ons is hartlik ontvang en behandel, en die akkommodasie is baie modern. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
The Guineafowl
More Seef Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n plesier gewees om julle familie te huisves. Baie dankie ook vir die netjiese en skoon woonstel wat julle gelaat het na julle vertrek. Hoop ons sien julle weer binnekort. Groete Die Guineafowl span Etienne en René Schmidt

Claudia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Relaxed peaceful stay. We had a pleasant stay and the host was friendly and very helpful. He made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

A lovely spacious place in a quiet area not far from the sea. We had a lovely time and with ample space. They are very caring and just want you to enjoy yourself. I would highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Saffraan Crescent, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57a1a153492934630640f0c20398f95a61b3423b59b2d5f8872362e96fcd314d2c55d3c366e8959746cd9e77974b7761c21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 43 5 1 5 28 Saffraan Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.071429637637 22.171363711639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang