Successfully reported
+19

The Hamlet Orchard Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Hamlet Orchard Cottage bied 'n bekoorlike mengsel van moderne gerief en rustieke sjarme en is op 'n privaat plaas in die skilderagtige, historiese dorpie Swellendam geleë. Hierdie selfsorgtoevlugsoord is perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie. Gaste kan nabygeleë staproetes, bessie-, blomme- en vrugtepluk op plase in die omgewing geniet of die Marloth Natuurreservaat, Sanbona Wildreservaat, Grootvadersbosch Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ally Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b4c6b5e8cd8325ba198a501a7ffb7cd7645a5a47ac7f6dfd494ea32e702b66176289034580c19d7b41b74f4bfd6acb4d6e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense 27 Hermitage North Avenue Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002139 20.425156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang