Successfully reported

The Hank Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Mari E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustige, skoon kamers, baie lekker ontbyt en gawe personeel. Baie lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari E
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie rustige omgewing, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, goeie diens en vriendelike personeel. Baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Hank Guesthouse
Baie dankie, sien graag weer.

Gerno D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Die moeite werd. Pragtig, skoon en vriendelike personeel. Kamers is mooi, netjies en skoon. Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Neksie en sal weer daar oorslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rugby toer, kon loop na die skool. Baie lekker, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelik en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Netjies en gerieflik. Netjies en gerieflik. Ongelukkig nie ontbyt saam met kamer geneem nie, maar dit het baie lekker geruik en sal volgende keer saamneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lalene V
1 nag
3.4
Feb 2023

Onbeplande oorslaap in Bethlehem. Ons moes skielik oorslaap in Bethlehem. Ek het The Hank gekies oor die goeie terugvoer en vir die prys het ek verwag dat die meetse geriewe beskikbaar sal wees. Met aankoms was ontvangsdame besig om met staff te praat, meer soos geskree en vir my al hulle dramas vertel wat ek glad nie wou weet nie. Sy het my kamer sleutel gegee en met haar vinger aangedui "soontoe" is jou kamer. Sy het my glad nie rond gewys nie, nie eers opgestaan uit haar stoel uit nie. Ek het vir 2 enkel bed duvets gevra i.p.v. die king size duvet wat sy wel baie vinnig vir my gereël het. Ek het gevra of die TV buite aangesit kan word en vir die remote. Daar is vir my gesê hy word lank nie meer gerbuik nie maar hulle sal probeer plan maak. Die TV is wel aangesit, met 'n screen wat heeltyd sê "no signal", nou wat help dit? Geen kanale nie. Daar is ook nie 'n haardroër in die kamer nie. Daar was 1 glasie, 1 beker, 1 driehoekie melk, ons was 2 mense, ek het die cleaning lady in die kamer gekry en gevra vir nog een van elk en sy het vinnig vir my gebring. Die jonger ontvangsdame wat ons die oggend gegroet het, was baie vriendeliker en baie meer akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ewette M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie goeie, vriendelike diens. Baie mooi gastehuis. Ons het baie lekker gebly. Kamers was netjies en skoon. Een kant van die bed se elektriese kombers het nie 'n tweepunt-prop gehad vir die muur nie, maar daar was darem ekstra komberse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
The Hank Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoering soos ons kan sien op die kameras was dit glad nie die geval nie. Ons vra weereens onverskoning vir die ongerief.

Heidi B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Wonderfully hospitable and memorable too. This guesthouse and hostess is a beacon of hope to our country's tourism industry. Kind staff and care. We felt incredibly blessed to have stayed at The Hank Guesthouse! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Lughawe Street, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116c1069d87d45e327657f7100693c46d13420779c14ea6b1e995ebe65e748354b5155399931450da74fd8d4721a43fe12b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 15 Lughawe Street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.240299 28.318621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang