Successfully reported
+44

The Hedge @ Dullstroom Cottage

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 348 Ukhozi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Hedge @ Dullstroom Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die hartjie van Dullstroom en het lieflike uitsigte oor die Dullstroomdam. Dit is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat 'n blaaskans van hul besige lewens wil hê.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en maak gebruik van die ander 2 badkamers wat 'n bad en nog 'n stort bied.

Die hoofleefarea bied 'n baie knus kenmerk met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, gasoond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitkamer het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het ook 'n sonkragstelsel.

Die hoogtepunt van hierdie kothuis is die groot patio met oorgenoeg sitplek en etenstafels asook 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Die ligging van hierdie huis is naby 'n bekende restaurant in Dullstroom asook 'n kort entjie se stap vanaf die dam.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hannes B
5.0
Absoluut rustig. Wat 'n absolute rustige plekkie net om te kan ontspan en herlaai. Daar was oorgenoeg plek op die patio vir die honde om hulle self oo...
Sien meer
Sep 2025
Johan O
Saam met vriende
5.0
Extremely easy, relaxing and peaceful. Stay was fantastic - Extremely easy, relaxing and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Adele V
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Lovely stay - quiet and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Van Staden R
Saam met vriende
5.0
Gemaklik. Baie lekker gebly by The Hedge.
Jul 2024
Natalie M
Saam met vriende
5.0
Serene and comfortable. It was a lovely stay. A wonderful house with incredible views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Royandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 348 Ukhozi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Hedge @ Dullstroom Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 348 Ukhozi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74f1c5dc779903a65a9ada5a23ddd9a901e461583e0931dbe07c4f354a45488434807889e6beea003236b79e4cdc0a0bc78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 348 Ukhozi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.412563862996 30.105991333439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang