Successfully reported

The Herb Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nic T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Will go again. Wonderful, peaceful, restful. Worth the effort to get there. Elspeth were excellent hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
We so enjoyed meeting you both.

Dina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflike huisie, het lekker warm geslaap, en die kaggel binne was 'n wenner. Die huisie is gerieflik ingerig. Ons kon lekker vleis braai, en het die kaggel binne aangesteek om die koue te verdryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
Dina, I am so pleased you enjoyed your stay!

Shirley P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

A complete break from civilization but with all the modern comforts. The herb cottage is literally one of my most favoured places to stay, pure peace in the most incredible location: the forest and mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
Thanks Shirley - I love it here too!

Bernhard J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Gemaklik, lekker, als wat jy nodig het. Ons het lekker gebly by die Herb Cottage. Die huis is goed uitgelee met als wat jy nodig het. Die beddens is gemaklik. Ek was verbaas met die lekker staproetes, goeie area om voëls te kyk. Die groot tuin was ook ideaal vir ons kinders om rond te hardloop en lekker te speel. Om by die verblyf uit te kom, moet mens net voorbereid wees om 'n steil grondpad te ry. Sal nie aanbeveel jy ry dit in 'n klein kar nie, verkieslik 'n SUV of bakkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
I'm so pleased you enjoyed your stay, Bernhard!

Noelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

, n klein paradys tussen die berge. 'n Klein stukkie paradys tussen die berge. Hier kon ons die rustigheid indrink en die mooi natuurskoon ervaar. Die staproetes was 'n hoogtepunt met die sonbesies en klein apies as toeskouers. Die eenheid is smaaklik toegerus en die klein swembad was eerste prys. Sal enige dag weer teruggaan. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
I'm so pleased you enjoyed your stay!

Thinus P
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Lovely stay in a well equipped and comfortable cottage. Very well equipped and comfortable cottage, in a beautiful location. A quick hike to the river is a must. I felt a little bit sorry for the tyres of my SUV on the way in and out, but the comfortable stay and calm surroundings more than made up for it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
Thanks for the review.

Estelle O
1 nag
4.6
Jan 2025

Baie lekker gebly. Tuis gevoel vanaf die intrapslag. Alles baie gerieflik en 'n besondere plekkie weg gesteek in die berge. Baie privaat en alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
Thanks for the review.

Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rus vir jou siel in asemrowende omgewing! Verblyf was heerlik! Lieflike omgewing, netjiese en ruim verblyf, stil en rustig met 'n riviertjie en voëls die enigste geluide. Aangename en hulpvaardige gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
Dankie Hester!

Adriaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A truly heavenly experience. The Herb Cottage is a truly exceptional piece of paradise. The cottage was equipped with everything we needed and the service from our host was beyond accommodating. I would, without hesitation, recommend the Herb Cottage to anyone looking for accommodation in the Magoebaskloof area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
Thanks so much for your lovely review!

Catharine G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Serene break in breathtaking mountain environment. The Herb Cottage allowed us to rest and recharge. It was clean and comfortable, with huge windows and sliding doors, full of natural light. Watching the Samango monkeys in the trees from the deck was a treat - they did not attempt to come into the house, and the sound of the flowing river was pure bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
The Herb Cottage
Thanks Cathy for the review - hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 118

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 430
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 430
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 430
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A 47, Tzaneen, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMzc1NmE2LTM3NTYtNDA0OS05NmQzLTYwZGE1MDU1MDMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 430 per nag, vir 5 mense 51 5 1 5 A 47 Tzaneen 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878970549202 30.007449388504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang