Voelklip Mountain Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Second Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Voelklip Mountain Cottage is 'n lieflike vakansiehuis in Voëlklip, Hermanus, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir 'n gesin van 6 of 'n groep vriende.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte bed het. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers, wat albei 'n stort of 'n bad het.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel en 'n ontbyttoonbank met sitplek is in die kombuis beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die ruim agterplaas lei.
Gaste kan gratis WiFi, onderdakparkering en 'n braai-area in die agterplaas met buitesitplek geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Margie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Second Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Voelklip Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Second Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang