The Hidden Valley
Beskrywing
Die hut bied 'n uitsig oor die rivier en slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die hut bied toegang tot 'n stoep met 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let wel dat die hutte via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste en gaste met gestremdhede nie.
- The Hidden Valley word via 'n grondpad bereik en gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang