The Hideaway
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orioles Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Hideaway is 'n lieflike houthuis in Port Alfred Sands en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf naby Port Alfred-Wesstrand en Port Alfred-Oosstrand. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede, derde en vierde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met óf 'n bad, toilet en wasbak óf 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV wat na 'n balkon oopmaak.
Gaste kan toegang tot komplimentêre WiFi en braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tasmin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Orioles Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink The Hideaway het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orioles Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang