Successfully reported
+52

The Highland Inn

  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Kerk Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R575 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Highland Inn is in Bethlehem geleë en bied 8 onberispelik netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 begrotingskamers. Die Inn bied ook verblyf aan groter groepe met 'n volledig gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel.

Alle selfsorgkamers het en suite-badkamers asook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die goedkoop akkommodasie is 'n nuwe toevoeging tot Highland Inn en is 'n huis met 6 aparte kamers, verdeel in 2 afdelings met een badkamer om per afdeling te deel. Elke kamer bied veelvuldige beddens, wat dit ideaal maak vir groot groepe, skooltoere, kontrakteurs of gesinne wat op soek is na 'n meer bekostigbare nag se verblyf. Daar is 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis met 'n groot gedeelde leefarea.

Alle kamers en gemeenskaplike areas word daagliks ontsmet.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir al ons gaste. Ons is naby nabygeleë restaurante en sakekern.

The Highland Inn is 30 minute se ry vanaf Golden Gate, Clarens, 125 km vanaf Afriski, 130 km vanaf Noord-Drakensberge en 200 km vanaf sentrale Drakensberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Marike C
5.0
Gemaklik en warm. Baie gemaklik, lekker warm elektriese komberse en AC. Skoon en netjies! Baie dankie.
Jul 2025
Edwin C
Besigheidsreis
5.0
I would stay there again. It was what I wanted and close to the school. The room was clean and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Zandri V
Saam met vriende
5.0
Netjies, veilig, baie vriendelik en behulpsaam en gaan die ekstra myl! Was soos elke jaar regtig lekker gewees! Die verblyf is skoon en netjies, die k...
Sien meer
Mrt 2025
Gerhardus V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap en heerlike ontbyt voor die verdere reis. Lugreëling in die kamer vir die Vrystaatse somer, lekker warm stort voor 'n goeie nagrus.
Okt 2024
Jacqueline D
4.6
Sien julle weer met die volgende rugby. Ek het baie lekker gebly, was skoon en netjies en was vriendelike ontvangs.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

José Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 60 Kerk Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Highland Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 575
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 575
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Kerk Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZDg4ZWU1LTQyOTItNGRiOC1hYTA5LTMwMTUxZmU0NDNiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 99 5 1 4 60 Kerk Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.235929 28.298161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang