Successfully reported
+34

The Historical Boutique Hotel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C20, Plot 39, Stampriet, Hardap
  • Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë op 'n heuwel in die klein dorpie Stampriet, is The Historical Boutique Hotel gedompel in 'n lieflike tuin met hoë bome en 'n vloeiende dam en geniet lieflike uitsigte.

Gaste het 'n keuse van kamers in klipgeboue wat tussen 1 en 4 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met enkelbeddens en dubbelbeddens, en die en suite-badkamers is toegerus met storte en toilette. Die kamers het lugversorging en toegerus met persoonlike kluise en verwarmers wat na 'n privaat patio oopmaak.

Die gastehuis bied 'n plonspoel met vars fonteinwater, 'n gelisensieerde kroeg met 'n TV, 'n pooltafel, komplimentêre WiFi, en 'n speelarea vir kinders met 'n oerwoudgimnasium op die grasperk. Braaigeriewe vir groot groepe, asook parkeerplek vir alle gaste, is beskikbaar.

Stampriet is aan die oewer van die Auobrivier geleë en is bekend vir sy varswaterbronne en manjifieke palmbome, omring deur rooi duine en kalksteenrante. Gaste kan die Duitse soldate-begraafplase besoek, en 'n moet-sien in die omgewing is 'n warmwaterbron wat op 'n plaas geleë is, 10 km vanaf die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Regardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Off the C20, Plot 39, Stampriet, Hardap
  • Gaste dink The Historical Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the C20, Plot 39, Stampriet, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb481a50c40fc671addaf95b70c98428af0b3d8162a94ee45616a2754f82dc29e7cd711972772e2a7038de26bdd98aff25b3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the C20 Plot 39 Hardap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.346826324654 18.401713147746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang