Successfully reported

HonneHokke Resort

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Robert John V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

See above. Beautiful location. Accommodation clean, neat, spacious and comfortable. All the required facilities. Central to all amenities. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil en rustig. Attie is 'n ster! Hy het gesorg dat ons plek gerieflik en skoon is. Dis presies wat ons nodig gehad het met alles wat nodig was om die tyd daar te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize B
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlik! Heerlik gebly, my ouers is beide afgetree en beide het gesê hulle sal weer daar bespreek. Baie dankie! Gasheer, vrou en hondekinders is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wonderlike wegbreek plek wat baie goed toegerus is. Was ons tweede keer hier. Beslis die moeite werd. Swembad was lekker in die warm weer en die plekkie waar ons gebly het, was baie skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
HonneHokke Resort
Hi Wessel, dit is lekker om te hoor julle het weereens lekker gebly. Ons hoop julle kom sommer gou weer. Attie en Esmé.

Nellerie V
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Net wat ons wou hê. Was dit nou 'n belewenis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marita G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Aanvaarbaar. Die gasgeiser was 'n frustrasie. Of jy staan onder kookwater of die water is yskoud. Plek is netjies en skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Esme
HonneHokke Resort
Hi Marita, dankie vir die terugvoer. Ek is jammer die gasgeyser het vir julle probleme gegee. Dit is jammer jy het nie laat weet sodat ons daarna kon kyk het nie. Soms is dit net 'n vuiligheidjie. Ons hoop dat julle mooi blomme gesien het. Groete. Esme.

El-mari J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Baie lekker netjiese plek. Warm water was 'n probleem, maar Attie het gekom kyk na dit. Baie lekker gebly. Netjiese plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dinki B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Dit kan een van die heerlikste plekke wees, net 'n bietjie aandag. Die area is puik, maar ons sou aanbeveel dat instandhouding 'n bietjie opgeskerp word. Krane se wassers is klaar, ligte werk nie, water is nie beskikbaar nie, matrasse is uitgedien. Dit kan 'n uitstekende plek wees as hierdie punte aangespreek word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Esme
HonneHokke Resort
Goeiemore, Dinki, dankie vir jou review. Die krane se washers, asook die toilette se cisterns is alles vroeër vanjaar vervang. Die enkelbeddens se matrasse se vervanging is op ons lysie van dinge om te doen ná die blommeseisoen. As daar 'n biggie was wat geblaas het, moes jy dit net onder ons aandag gebring het. ...Attie sou dit in 'n japtrap herstel het. Ons is egter bly julle het julle kuiertjie steeds geniet. Esmé.

Dear B
1 nag
5.0
Sep 2024

Spacious room at a great price. Wonderful place with everything you need—pool, pool table, foosball, bar, table tennis, and more. Plenty to keep you busy, and it's very close to the seashore. The pets were great entertainment for the kids. The host is excellent and always available to assist with anything you need. WiFi can be improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
HonneHokke Resort
Dear Baskar, thank you for your review. It was such a pleasure hosting you and your group. Maybe once Starlink is available in South Africa, our WiFi problems will be over. Attie sends his regards. Esmé

Lorraine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles wat jy nodig het, lieflike kuier area. Netjies en skoon. Pragtige, rustige gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
HonneHokke Resort
Dankie vir die review. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang. Esmé

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfin Street, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALD9dxjEcr7awMnreGWa4uLV6Oa7UcvkoiVUBj45byiucbkgJek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 Dolfin Street Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.31757583029 17.279962241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang