The House On The Hill
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 21 Elandsdrift Road, West Rand, 1748, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The House on the Hill bied gerieflike verblyf op 'n 8,6 hektaar kleinhoewe in Wes-Rand. Dit bied 'n vreedsame ontvlugting met groot oop ruimtes en natuurlike skoonheid. Hierdie rustige eiendom bied 'n ideale omgewing vir diegene wat 'n toevlugsoord soek van die gewoel, terwyl dit steeds gerieflik geleë is net 6,8 km vanaf Lanseria Lughawe vir maklike toegang.
Verblyf word gebied in 3 goed ingerigte kothuise. Twee van die kothuise het slaapplek vir 2 gaste elk, terwyl die derde slaapplek vir 4 gaste het. Elke kothuis het 'n privaat ingang. Die slaapkamers beskik oor gemaklike beddens en privaat badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, asook 'n eet- en sitarea. Die eenhede lei na 'n privaat patio en tuin met sitplek buite en braaigeriewe.
Die eiendom beskik oor 'n bekoorlike venue wat ideaal is vir klein troues, konferensies en joga-sessies. Die Natuurlike Welstandsentrum fokus hoofsaaklik op joga, wat 'n rustige en verjongende omgewing bied vir oefening en ontspanning. Voël-entoesiaste sal die 4 hektaar oop natuurlike grasveld met gesnyde paadjies geniet, perfek vir stap of hardloop. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michael Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Plot 21 Elandsdrift Road, West Rand, 1748, Gauteng
- Gaste dink The House On The Hill het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 21 Elandsdrift Road, West Rand, 1748, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang