Successfully reported

The Hungry Otter

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Allen M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Absolutely awesome. Awesome, great and an excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Stil. Rustige oornag. Netjiese eenheid in 'n rustige area; jy sal 'n grondpad moet ry, maar die meeste van die pad tussen Dullstroom en Tonteldoos is redelik goed instand gehou. Die kos by hul restaurant is heerlik, en beslis die geld werd. Elektriese komberse was 'n welkome detail in die koue winternag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker plekkie. Lekker stil plekkie. Lekkerste hamburgers. Beste bar vir rugby met kaggel. Kamers netjies met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Botie Lawrance P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Peaceful nature's hideaway! It was quite an experience. I liked the tranquillity and peacefulness, as well as the melody of nature surrounding the venue. Though it was cold, overall it was exquisite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrika V
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Dit was lekker. Als mooi skoon en rustig. Heerlik gebly. Lekker stil omgewing. Al wat ek gemis het, was 'n tafel en stoele by die verblyfarea om bv. oggendkoffie te sit en drink en die uitsig en stilte te geniet. Restaurant area maak eers 9:00 oop en daar is nie ander sitplek nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annabel L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Bleddie lekke. Uitstekende diens. Die dame wat ons ontvang het, het jou sommer met die intrapslag laat welkom voel. Die akkommodasie was netjies en skoon. Die restaurant het die smaaklikste kos asook bekostigbare. Ek sal nie voorstel om nie met 'n klein kar op die grondpad te ry nie, die grondpad van Dullstroom na The Hungry Otter is nie in 'n goeie toestand nie. 'n Groter voertuig word beslis aanbeveel. Die pad is ongeveer 27 km lank. Maar moenie dat die pad jou afskrik nie, aan die einde van die stofpad wag 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzelle F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2025

Dit was rustig, geen probleme behalwe die pad nie. Die Hungry Otter is 'n baie lekker plek om by te bly, maar die tonteldoos pad is verskriklik erg, moenie daar gaan as jy nie 'n 4x4 ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimakatso B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2025

Serene and peaceful environment. I recently stayed at Hungry Otter and truly appreciated the peace and quiet it offered. It’s a great spot to relax and unwind, with a serene atmosphere that’s perfect for a short getaway. However, there were a few aspects that could be improved. For example, key information about services like cleaning fees, horse rides and fishing facilities was not readily available and we had to ask for these details. Displaying this information upfront, along with a guide to nearby attractions, would be very helpful for guests. Additionally, I feel it’s important to mention that the gravel road leading to the property is in a poor state. This could be a challenge for some travellers and providing a heads-up about road conditions would allow visitors to plan accordingly. Lastly, while the property is enjoyable for a shorter stay, I wouldn’t recommend a longer visit, such as the 9 nights we spent there, as the accommodation may not be ideal for an extended period. With a few adjustments, Hungry Otter could offer a more seamless and enjoyable experience. Thank you for the peaceful stay and I hope these suggestions can help enhance future visits for others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 829 Stofpad, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2577ee65b7080818e112389dfd9db562cf7bdfee8666b2db5f0f6a20bc01cd3422cece1a21468352e3755718fb4a8fb90bb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 829 Stofpad Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.317996601012 29.990177654485
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang