The Hyde Hotel and Spa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 104 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nr 13, London Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R4 550 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Hyde bestaan uit 36 spoggerige wooneenhede in die kosmopolitaanse voorstad, Seepunt, in Kaapstad, 'n gewilde area vir produksiespanne, konferensie- en vakansiegangers en sakereisigers. The Hyde bied in 'n unieke styl en is ook stapafstand van die pragtige Schul.
The Hyde is 'n privaat boetiekhotel van die hoogste standaard, met die fokus op uitsonderlike diens en gesofistikeerde gemak. Hul toegewyde eienaars en bestuur is passievol oor goeie dienslewering en word bygestaan deur uitverkose en hoogs opgeleide personeel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Melindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Nr 13, London Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hyde Hotel and Spa het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 104 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nr 13, London Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang