Successfully reported
+28

The Island 15

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Ocean Drive, The Islands 15, Thompsons Bay, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Island 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n volledig toegeruste en smaakvolle woonstel in Shaka's Rock naby Ballito. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks met pragtige uitsigte oor die see.

Die woonstel het 'n lieflike, groot stoep met braaigeriewe en wonderlike uitsigte oor die see waar walvisse en dolfyne gereeld besoek kom aflê.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is 'n slim-TV in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het pragtige tuine en 'n gemeenskaplike swembad. Twee onderdakparkeerplekke is beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacobus W
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, beter as die foto's. Een van die beste woonstelle wat ons as familie al ingebly het. Die woonstel het alles wat 'n mens nodig het en nog v...
Sien meer
Okt 2025
Nettie D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gewees. Alles skoon en netjies.
Mrt 2025
Ansie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Hierdie plek is absoluut nog die beste waar ons ook al in Ballito gebly het. Alles is pragtig en die gasvrou is baie behulpsaam en vriende...
Sien meer
Mrt 2025
Jackie P
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. It was an easy stay and very pleasant. Fantastic service and a clean apartment. We enjoyed the stay, not to mentio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Christina J
Gesin met klein kinders
4.8
Ons gesin het ons vakansie by The Island 15 baie geniet! Heerlike verblyf met die mooiste seeuitsig! Die gasvrou het uit haar pad gegaan vir ons. Puik...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 61 Ocean Drive, The Islands 15, Thompsons Bay, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Island 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Ocean Drive, The Islands 15, Thompsons Bay, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5839154e7a826f2f80656db0d554999ebf12791fe184d0e23ef9742985f1becff90849d8b05b126fc1590343e8693c0870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 61 Ocean Drive The Islands 15 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.516674362472 31.2297119305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang