Successfully reported
+76

The Joint Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Joint Backpackers spog met 'n uitsig op die Swartberge en bied gaste gerieflike rugsakreisigerverblyf net 2 km van Oudtshoorn se middedorp af.

Die rugsakreisigerverblyf bied dekkamers, bungalows en karavane aan wat almal die gebruik van 'n kombuisie en ablusiegeriewe deel.

Elke dekkamer het 2 enkelbeddens. St. James Familie Bungalow 1 is ‘n familie-bungalow met ‘n dubbelbed en ‘n dubbelslaapbank. St. James Bungalow 2 het 2 enkelbeddens. Die Boere-karavaan bied slaapplek aan 4 mense (2 volwassenes en 2 kinders). Die Reggae-karavaan het slaapplek vir 2 mense. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het 4 storte en 4 toilette.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe , ‘n ketel, gastofie en eetgerei toegerus is.

Gemeenskaplike braaigeriewe met roosters, swembad, WiFi, DSTV en parkeerplek vir 8 voertuie is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
David L
Saam met vriende
5.0
Alles was baie stil en netjies – dit is definitief waarde vir geld. Baie dankie aan René en die span vir die wonderlike, rustige oornag fasiliteite. A...
Sien meer
Jan 2025
Shane A
5.0
Nice and quiet. Het baie lekker gebly al was dit vir net een aand. Dis baie rustig en stil en veilig wat ek hou van.
Des 2024
Dan R
5.0
Wonderful. Very good, pleasant and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Stephen E
4.8
Aangename tuiste. The Joint is 'n lekker plekkie by die natuur. Al die fasiliteite soos 'n toegeruste kombuis, buite sitplek en ablusie is daar en die...
Sien meer
Jan 2025
Shawn S
Gesin met tieners
4.8
Baie aangenaam en fantastiese gasheer en gasvrou. Baie lekker gebly en die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om aan al ons behoeftes te vold...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 50 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Joint Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c4c9c5269c27beb8e99cd79274dded9c470d859997939ce6080e66e8f68dcda4bec0ff6a7f144d04824013b02c1aa6a851b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 50 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.606606478034 22.203823139881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang