The Kingsman Boutique Hotel
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Piet Retief Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Kingsman Boutique Hotel is reg langs die hoofpad in Burgersdorp geleë. Die verblyf bestaan uit 3 en suite-kamers, die Ambassador, die Premier Suite en die Presidensiële Suite.
Elkeen van die kamers is individueel versier en gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers met lugversorging is toegerus met 'n TV met DStv-kanale, 'n yskas en WiFi is beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Die hotel is 'n paar treë van 'n winkelsentrum af en die Taalmonument is binne 100 m.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Maretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Piet Retief Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Gaste dink The Kingsman Boutique Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Piet Retief Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang