The Kite Manor
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Salamander Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Kite Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusvoorstad Langebaan. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, vlieërbranderryers of vriende.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte selfsorg-eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea en eetareas. Die slaapkamers het gemaklike beddens en privaat badkamers met óf 'n bad óf 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix, DStv-kanale, YouTube, en WiFi in elke eenheid beskikbaar.
Elke eenheid maak oop op 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Een van die eenhede het 'n speelarea vir kinders, terwyl die ander 'n privaat plonspoel het. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby die strandmeer, winkels en restaurante geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Salamander Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Kite Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Salamander Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang