The Kunene Manor
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Van Riebeeck Road, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Kunene Manor is 'n leefstyl-toevlug wat gerieflike verblyf in Midrand bied. Dié rustieke tuiste is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en skuil in 'n lowerryke landskap op 'n kleinhoewe, tog is dit in die stad.
Verblyf word in 3 kothuise wat bestaan uit 'n kothuis met 2 slaapkamers, 'n kothuis met 3 slaapkamers en 'n kothuis met 1 slaapkamer gebied. Die perseel bied verblyf aan 12 gaste. Al 3 kothuise is gemeubuleer en vir alle noodsaaklikhede toegerus. Die verblyf is ideaal vir gesinne en sake- en vakansiereisigers.
Elke kothuis het lekker baie stoorplek vir klere en bagasie, en bedlinne, handdoeke, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix word voorsien.
Die instansie bied ook 'n wasgoeddiens, veilige parkeerplek, 'n swembad en 'n braai-area. Daar is 'n venue vir intieme byeenkomste wat ideaal is vir troues, verjaarsdagpartytjies, verlowingspartytjies en sakefunksies. Die venue het plek vir tot 50 gaste.
Die perseel is in die buitewyke van Midrand, tussen die M1- en R21-hoofweë. The Mall of Africa is net 13 km ver en Centurion Mall net 18 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Nkosinathi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 117 Van Riebeeck Road, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink The Kunene Manor het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Van Riebeeck Road, Midrand, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang