Successfully reported
+9

The Lab @ Kaleo Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Lab @ Kaleo Guest Farm is 'n bekoorlike kothuis op Kaleo Guest Farm, die ideale oornagplek bo die Ceresvallei in die prentjiemooi Koue Bokkeveld. Hierdie verblyf bied 'n rustieke selfsorgervaring aan 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die Lab bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kothuis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Diaar is 'n sentraal geleë etenstafel en 'n binnenshuise kaggel en braai. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en 'n onderdakbraai-area. Hierdie verblyf dien ook as die perfekte funksielokaal en is geskik vir konferensies, pieknieks en spanbou-aktiwiteite. Verder is daar MTB-bane en staproetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kaleo Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e08d1f34e3f1ce713c06bb2bbe502935f0f90927edf646e3e100b021d732492469b0a36e1f030bba4c8fa12983ebbc32158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense Malabar Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.145043449181 19.371010065079
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang