Successfully reported
+40

The Lady Grace

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Lady Grace bied verblyf in 'n rustige landelike omgewing in Greyton. Die eiendom spog met groot skaduryke bome in 'n oop binnehof vol tafels, stoele, bankies en 'n outydse stoepswaai.

Verblyf by Die Lady Grace bestaan uit 12 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte bed; toegerus met Egiptiese katoenbeddegoed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die meeste kamers het 'n privaat patio-area, en 'n paar van die kamers het 'n kaggel.

Daarbenewens bevat elke kamer gratis WiFi, komplimentêre toiletware en 'n oorhoofse waaier. Die Lady Grace is 'n klipgooi weg van die plaaslike koffiewinkels, brouerye, kruidenierswinkels en natuurlik die Saterdagoggendmark.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 303 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jonathan R
Saam met lewensmaat
5.0
Exactly what we needed the night before the run. Very comfortable, and Andrea was very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Amy R
Saam met vriende
5.0
Lovely little BnB. Easy check-in. Lovely clean rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Erna W
Saam met vriende
5.0
Ideaal geleë, skoon, rustig, waarde vir geld. My kamer 10 was besonder ruim, met kaggel en drie gemakstoele en 'n yskas, mikrogolf en eetgerei. Netjie...
Sien meer
Mei 2025
Rina O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was regtig lekker. Ja, ons het lekker gebly.
Mei 2025
Jacqui R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Our stay was so pleasant and peaceful. We were a bit weary at first when we saw that there was no fridge and or even TV - but...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 303

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 49 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lady Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48bc633513c3c39387aefc41a718524031e98e662511705387afd6bd1f3059162d4fd80ad5f273a718bac933bd694a199b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2) 303 5 1 5 49 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.05049881359 19.608457921688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang