The Lemon Tree Oasis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Uvongo Street, Wierda Park x 2, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Lemon Tree Oasis is in die idilliese dorpie Centurion geleë en is 'n lieflike selfsorgkothuis wat 'n rustige ontsnapping bied vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners.
Dié lieflike kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n driekwartbed. Hierdie kamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis Wi-Fi verseker dat dit 'n briesie is om verbind te bly.
Ontspan in die rustige skoonheid van die privaat tuin en geniet 'n heerlike al fresco-eetervaring op die patio. Vir diegene wat die area wil verken, is gholf, verskeie restaurante, natuurreservate en bergfietsroetes binne maklike bereik. Die sonkrag-rugsteunstelsel sal verseker dat gaste nie deur beurtkrag gesteur sal word nie. Onderdak, privaat en veilige parkeerplek is beskikbaar vir tot 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 47 Uvongo Street, Wierda Park x 2, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink The Lemon Tree Oasis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Uvongo Street, Wierda Park x 2, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang