Successfully reported

The Lemon Tree Self-Catering

Fountain Apartment
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n leefarea met 'n dagbed vir 'n kind of volwassene. Die ene suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttafel vir 2 en 'n sitarea met 2 stoele. Die deure lei na laventeltuin met 'n mooi fontein wat omhein is. Stoepstoele en -tafels word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender Apartment
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n leefarea met 'n bank met sitplek vir 2 en 'n TV, en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die ruim en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die deure lei na laventeltuin met 'n mooi fontein wat omhein is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Red Rose Apartment
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttafel met stoele. Die leefarea het sitplek en 'n platskerm-TV. Die deure lei na laventeltuin met 'n mooi fontein wat omhein is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Windmill Apartment
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n mat met ondervloerse verhitting. Daar is 'n studeerarea met 'n uitsig oor die tuin en swembadarea. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel, 'n sitplek vir 2 en 'n stoel. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 'n stoel. Die stoep is 'n houtdek wat ideaal is vir buite eet en daar is 'n hangmat in 'n groot stinkhoutboom.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Annie Road, Fontainebleau, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2714215ead5d60627bdadb21b016a0b045d1a1ca9d2a68d7853ece7d4b3386a7895e2429d3e606f229f36a93c0a507e53314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 32 Annie Road Fontainebleau 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 11:00 -26.106314 27.972177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang